Dankie dat jy Family Tree Builder afgelaai het. Gebruik hierdie vinnige stappe om jou sagteware op te stel:
Jou aflaai sal binne oomblikke begin. Indien nie, laai weer af.
Stap 1
Vind die installasie lêer en dubbel-klik om dit oop te maak
- - - - - - - - - - - - - - -
Stap 2
Klik 'Ja' of 'Run' knoppie en magtig die installeerder in die sekuriteit skerm
- - - - - - - - - - - - - - -
Stap 3
Begin Family Tree Builder en begin bou aan jou stamboom