|
|
| | Hi, my ouma grootjie was Anna Nicolina Marthina van Rooyen(kleu) haar dogter Anna N M van Rooyen het met my oupa Gert Johannes Myburg getrou. My ma was Anna N M Myburgh en ek Denette is haar laaste dogter uit 3 dogters. Ek sal graag meer wil weet van Ouma Groot , ek sal later 'n lys stuur van al die myburgh tannies en ooms en niggies tot die jongste een. Familie groete, Denette Myburgh | | | | | |
| | |
|
|
|
|
|
| |