My name is Erika and I am the Webmaster of this site.
This site was created using MyHeritage.com. This is a great system that allows anyone like you and me to create a site for their family and even publish their family tree on the Internet.
Ek wil graag familie opspoor wat verwant is aan JAN MELCHIOR PETRUS FOURIE, dit was die name van die voorvader wat in Kaap aangekom het. STEFANUS ANDREAS FOURIE was die volgende geslag se name.
Ockert Willem Hendrik Fourie (getroud met Maria Gertruida) was vermoedelik ook verwant aan J M P Fourie. Hulle was in 1910 in Merrivale in die Kaap, waar S A Fourie gebore en gedoop is. Later jare het S A Fourie opgetrek na Ventersdorp waar sy kinders nou nog woon.
Indien jy enige inligting of vrae het, click here.