| Hello daar. My naam is Ignatius Petrus Maas
en ek is die samesteller en Webmeester van hierdie webblad. Die foto links is geneem op 6 Aug 1979, by die begrafnis van Nicolaas Frans Maas (1888-07-12 - 1979-08-02) te Brandfort, Vrystaat, Suid-Afrika. Hierdie webblad is geskep met die doel om die genealogiese navorsing wat gedoen is deur my vader, Ignatius Petrus (Naas) Maas (1923-01-21 -- 2001-11-04), asook deur sy kinders en naby-familie, bymekaar te bring, en hom daardeur te vereer. Hy is in hierdie webblad, die middelpunt. Enige inligting wat mens teëkom is nie noodwendig 100% korrek nie, ook dié wat nagevors word, maar ek poog om dit so veel moontlik te verifieer, en so korrek moontlik te plaas. Gebruik gerus die inligting om vir jou eie rekords, 'n uitdruk te maak met die verslae en uitdruk-opsies, en indien jy enige teenstrydighede of onwaarhede opspoor, en veranderinge aangebring moet word, laat my asb daarvan weet deur hier te kliek. Om verwarring uit te skakel, verwys asb. altyd na 'n persoon (minstens by die eerste melding), as volg: Volledige Voorname (Noemnaam) Uiteindelike Van (Vorige Van) (Vorige-Vorige Van) Nooiensvan (Geboortedatum - Sterftedatum),
en gee so veel as moontlik ook verdere beskrywende inligting omtrent die persoon, soos met wie was hy/sy getroud, wanneer en waar, waar het die persoon gewoon, ensovoorts. Geniet die inligting, en kontak my hier . ---------( Hierdie webblad is gebaseer op 'n vooraf-geskepte internet-stelsel, en alles werk nie altyd so wonderlik nie, veral die Foto-hantering: Gebruik geduld, asb. )---------- My name is Ignatius Petrus Maas
and I started this site. This site was created using MyHeritage.com. This is a great system that allows anyone like you and me to create a private site for their family, build their family tree and share family photos. If you have any comments or feedback about this site, please click hier to contact me. This is a great system that allows anyone like you and me to create a private site for their family, build their family tree and share family photos. If you have any comments or feedback about this site, please click hier to contact me. Onze stamboom is op deze site online gepubliceerd! Er zijn 423 namen op onze familiesite. De vroegste gebeurtenis is geboorte van Sara Mareé (gebore Delport)
(8 nov 1711). De recentste gebeurtenis is geboorte van Unknown
(6 dec 2011). The site was last updated on May 29 2012, and it currently has 9 registered member(s). If you wish to become a member too, please click hier. Enjoy!
|