English
     
Basic family site
Welcome
Ons geskiedenis begin met Jan van Riebeeck en  met die bou van die fort –die kasteel De Goede Hoop.  Pieter Moller skryf dat:  “Gedurende die eerste paar jaar het die Kaap nie die nodige voedsel vir die skepe gelewer nie en daarom het Kommandeur Van Riebeeck besluit om Kampanjie-amptenare wat daarvoor te vinde was uit kampanjiediens vry te stel om voltyds te boer.  Min het hy geweet dat dit die begin van die vestiging van n permanente Blanke bevolking in Suid-Afrika sou wees.  Diegene wat volhard het en die moeilikhede en problem wat ondervind is, te bowe gekom het en by die nuwe lewe aangepas het, het met verloop van jare die permanente boerdery gedeelte van die Kaapse samelewing uitgemaak.  Teen 1679 was daar al 87 Vryburgers  in ons land en die tweede geslag was al so vasgewortel aan die grond dat hulle die land as hulle vaderland aanvaar het en vanselfsprekend nie die minste daarin belanggestel het om na die lande van hul ouers se herkoms terug te keer nie.   Die ‘De Klerk’  stamvader  Abraham de Clerq is gebore op 7 Mei 1670 in Nederland en op 12 Mei 1709 is hy getroud in Stellenboch met Madeleine Mouton.  Abraham en Madeleine se seun Barend de Clerq  is getroud met Engela Odendal en hulle seun is genoem Willem Abraham de Klerk.  En so begin die bestaan van die De Klerks.   Ek is bevooreg en trots om met n De Klerk te kon trou.   Ek hoop julle geniet ons geskiedenis.

 

Family news
Yesterday

Peter de Klerk joined another family site: Antoinette Diedericks (Joubert) Web Site
May 21, 2012

Peter de Klerk joined another family site: de Klerk Web Site
May 03, 2012

Skeket joined another family site: Day Web Site
Apr 17, 2012

Peter de Klerk joined another family site: van Jaarsveld Web Site
Apr 05, 2012

Skeket joined another family site: Antoinette Diedericks (Joubert) Web Site
Apr 03, 2012

Skeket joined another family site: Harel Web Site
Apr 02, 2012

Skeket joined another family site: Woods family tree Web Site
Mar 16, 2012

Peter de Klerk joined another family site: Voorgeslagte Web Site/Forebears Family
Mar 14, 2012

Skeket joined another family site: HERBST FAMILY and OTHER RELATED WEBSITES
Mar 08, 2012

Skeket joined another family site: Cronje Web Site
Feb 29, 2012

Skeket joined another family site: Voorgeslagte Web Site/Forebears Family
Feb 27, 2012

Skeket joined another family site: Du Plessis (Odendaal) Web Site
Skeket joined another family site: Van der Walt Web Site
Feb 19, 2012

Anke' De Klerk (Uys) joined another family site: Van der Walt Web Site
Feb 17, 2012

Peter de Klerk joined another family site: Van der Walt Web Site
Jan 19, 2012

Peter de Klerk joined another family site: Malan Web Site
Dec 19, 2011

Peter de Klerk joined another family site: Shearing Web Site
Dec 17, 2011

Skeket updated his profile.
Dec 07, 2011

Peter de Klerk joined another family site: bakker Web Site
Nov 16, 2011

Peter de Klerk joined another family site: Morrison Web Site
Oct 04, 2011

Peter de Klerk joined another family site: Mostert Web Site
Oct 02, 2011

Peter de Klerk joined another family site: vosloo Web Site
Sep 03, 2011

Peter de Klerk joined another family site: Familie Naude Visser Web Site
Aug 30, 2011

Peter de Klerk joined the site.
Aug 24, 2011

Anke' De Klerk (Uys) updated the details of Barend Jacobus de Klerk in family tree: De Klerk Family Tree
Apr 16, 2011

Anke' De Klerk (Uys) joined another family site: Preller Family Web Site
Feb 07, 2011

Anke' De Klerk (Uys) joined another family site: The de Klerks Web Site
Feb 06, 2011

Skeket invited Anna-Lize Uys to the family site.
Skeket said: Lyk goed Anke' . Hoop om jou een van die dae te sien jou Pa
Anke' De Klerk (Uys) invited Skeket to the family site.
 
View older news
News articles
There are no news articles available
Tuesday, May 29 2012
May 2012
SMTWTFS
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031
Visits
0000114
 
Loading...
Loading...