My name is Piet de Coning
and I started this site in memory of my father who started the research into our forefathers.. If you have any comments or feedback about this site, please click here to contact me.
The site was last updated on May 23 2012, and it currently has 24 registered member(s).
Our family tree is posted online on this site! There are 948 names in our family site. The earliest event is the birth of Jean DURAND (1666). The most recent event is the birth of Unknown VAN HEERDEN (Feb 2011).
If you wish to become a member too, please click here.
I will appreciate any contributions and will keep it confidential. Personal detail of persons that are alive shall not be published on line unless I received permission from the relevant individual to do so. This is the reason why the detail of many persons are not show at this time. Since I would like to expand this project as wide as possible, all contributions will be acknowledged.
My naam is Piet de Coning en ek het die webwerf begin ter herinnering aan my vader wat die navorsing ten opsigte van ons voorgeslagte begin het. My broer, Jan, het my vader se handgeskrewe notas oorgetik en dit het die basis gevorm vanwaar hierdie projek gegroei het. Aanvanklik het ek probeer om dit in Afrikaans te doen, maar dit het nie goed vertoon nie. Die automatiese boodskappe wat deur die stelsel bygevoeg word, is in Engels of Nederlands en skep 'n Babelse verwarring, derhalwe die Afrikaanse openingsboodskap as 'n afsonderlike berig.
Ek sal enige bydraes waardeer en sal nie vertoulike inligting bekend maak nie. Die besonderhede van lewende persone sal nie vertoon word, tensy ek toestemming van die betrokke individu gekry het om dit te publiseer nie. Dit is die rede waarom die besonderhede van so veel persone tans nie vertoon word nie. Aangesien ek graag die projek so vêr moontlik wil uitbrei sal alle bydraes hier erken word.