My naam is Willem Odendaal
en ek is die Webmaster van hierdie site.
Die doel hiervan is om die familie en nasate van die 4 Odendaal broers, Kobus, Johan, Dirk en Willem, (soos groot geword in Potchefstroom en met Dirk Cornelis Odendaal en Petronella Johanna Odendaal as ouers) in kontak met mekaar te hou.
Dit behoort aan almal ook die geleentheid te gee om inligting en nuus uit te ruil, verjaarsdae op rekord te stel - en ja, sommer nuus wat almal raak.
Sou u enige kommentaar of verbetering tot die site will voorstel, click hier om met my in kontak te kom.
Onze stamboom is op deze site online gepubliceerd! Er zijn 54 namen op onze familiesite. De vroegste gebeurtenis is geboorte van Willem Odendaal
(10 nov 1715). De recentste gebeurtenis is overlijden van Petronella Johanna Odendaal (born van Wyk)
(27 jun 1998).
The site was last updated on May 20 2012, and it currently has 11 registered member(s). If you wish to become a member too, please click hier.
I remember my father as being there for us at all times.
Never too busy for anyone. Always willing to help in any situation. May he rest in peace. Especially seeing that he passed away on 20 July 2001 - 10 years back!