Ek is Marelize Lubbe
en ek is die bestuurder / eienaar van hierdie webwerf.
Met die hulp van MyHeritage.com is hierdie webwerf opgestel. Dit is 'n fantastiese manier om 'n stamboom saam te stel en dan op die internet beskikbaar te stel. Indien jy enige kommentaar wil lewer, of selfs terugvoer, veranderings of voorstelle het, kontak my gerus - kliek net hier .
Nuutste opdateringsdatum Feb 22 2012, huidige aantal geregistreerde lede 15 If you wish to become a member too, please click hier.
Mag die grawe in die verlede, die toekomstreë duideliker uitstippel!