My naam is Quentin Harold Jacobs. Ek het met my famielie stamboom reeds ons wortels vanaf die Olwagens , Van Niekerks ,Koen en natuurlik Jacobs gevind maar daar is steeds baie leemtes wat gevul moet word.
Kyk gerus rond en as daar enige inligting is wat bygedra kan word e-pos my gerus op quentinxtrade@yahoo.com