Hallo, my naam is Riaan Prinsloo
en ek is die opsteller van hierdie Webblad.
Hierdie Webblad is opgestel deur middel van MyHeritage.com. Met hierdie Webblad wil ek probeer om ons Botha familie stamboom op datum te probeer kry. Die inligting wat op hierdie stadium hier vertoon word is die werk van Oom Piet Botha wat ek net op rekenaar gesit het. Julle sal sien dat die inligting is net tot ongeveer 2001 op datum. Kom ons kyk of ons hierdie Stamboom op datum kan kry vir ons en ons kinders.
Indien julle enige verkeerde of onvolledig data sien kan julle my asb. laat weet deur op hierdie skakel te kliek. hier.
Hierdie Webblad is laas op-gedateer op May 17 2012, en dit het tans 3 ge-registreerde lede. If you wish to become a member too, please click hier.