Cameron is op 23 September 2009 gebore (Lenie du Plooy se groot dag) te Potchefstroom Hospitaal om 22:45. Sy het 3.2kg geweeg en die lengte was 49cm.
Sy weeg tans 8.8Kg en is 70cm lank, sy het al vier tande gesny, twee onder en twee bo, Sy is besig om nog twee onder te sny. Sy word nou te vinnig groot.
Die Foto is op Sondag 7 Maart 2010 geneem met haar doop


