My naam is Matthys Swart
en ek is die webmeester van hierdie webwerf. My name is Matthys Swart
and I am the Webmaster of this site. Indien u enige kommentaar of byvoegings het kontak my gerus deur te klik:hier
If you have any comments or feedback about this site, please click hier to contact me. Hoe om die Swart webwerf maklik te gebruik:
Klik op " View Family tree" lings op bladsy. Verstel settings as volg vir makliker blaai: 1)Onder aan blad kies die "Classic ancester tree" 2) Regs van blad verstel die skuiwer na 3D (Af onder toe) 3)Bo stamboom is blou knoppie "Options" Maak oop en klik op Max om meer generasies by te voeg. 4)Lings is klein blou pyltjie, indien nie oop klik en tik naam van persoon in venster wat gesoek word en klik search. 5) Wanneer verlangde persoon se naam verskyn kan met muis op elke persoon geklik word en die stamboom skuif aan tot waar jy ook al wil wees.
Onze stamboom is op deze site online gepubliceerd! Er zijn 1315 namen in onze stamboom. De vroegste gebeurtenis is geboorte van Æthelwulf of Wessex, King of Wessex
(795). De recentste gebeurtenis is overlijden van Gerhardus Johannes Botha Cronje
(9 mei 2011). The site was last updated on Feb 10 2012, and it currently has 36 registered member(s).
Artikels, gedigte, humor en ou geskrifte uit die familie anale kan op die vlg bladsy gelees word. Klik hier Daar is 'n funksie om u in kennis te stel wanneer ek van tyd tot tyd meer leesstof en staaltjies byvoeg op hierdie webblad. Gebruik gerus die' skakel. My eie artikels handelde oor landbou kan by die vlg skakel gevind word. Klik hier Geniet die webwerf en ek hoop van harte u kry inligting hieruit. Deel u inligting met ons en neem deel aan hierdie webwerf....
Groetnis Thys Swart Koloniesplaas, Swellendam www.kykso.com |