English
     
Premium family site
Welcome
My name is Esme van Vuuren (Botha) and I started this site.
This site was created using MyHeritage.com. This is a great system that allows anyone like you and me to create a private site for their family, build their family tree and share family photos. If you have any comments or feedback about this site, please click here to contact me.
Our family tree is posted online on this site! There are 386 names in our family site. The earliest event is the birth of Susarah Salome van Rooyen (gebore van Huysteen) (Feb 19 1875). The most recent event is the death of Unknown van Zyl (Feb 23 2012).
The site was last updated on May 29 2012, and it currently has 62 registered member(s). If you wish to become a member too, please click here.   Enjoy!

Go to family tree

Go to family photos
Family news
Yesterday

Włodzimierz Bartkowski joined another family site: Plumbaum
May 23, 2012

Włodzimierz Bartkowski joined another family site: Kabacińska Web Site
May 21, 2012

Włodzimierz Bartkowski joined another family site: Marx in Poland
Włodzimierz Bartkowski joined another family site: RAKOWSKI-CHODOROWSKA Web Site
May 20, 2012

Włodzimierz Bartkowski joined another family site: Witryna rodzinna (Verwandt-moikrewni.pl)
May 19, 2012

Adri Vermaak Winckler joined another family site: Norie / Shepherd Web Site
Włodzimierz Bartkowski joined another family site: Kondracki Web Site
May 18, 2012

Włodzimierz Bartkowski joined another family site: Nalewalska Web Site
May 16, 2012

Włodzimierz Bartkowski joined another family site: Witryna rodziny Juliusza Zielińskiego
May 07, 2012

Włodzimierz Bartkowski joined another family site: achmatowicz Web Site
May 05, 2012

Włodzimierz Bartkowski joined another family site: drzewo Web Site
May 04, 2012

Esme van Vuuren (Botha) commented on event 25th birthday of Christa Botha:
 Happy happy happy, geniet jou dag. Ons is baie lief vir jou 
May 03, 2012

Adri Vermaak Winckler joined another family site: Day Web Site
Włodzimierz Bartkowski joined another family site: Witryna rodzinna
May 01, 2012

Włodzimierz Bartkowski joined another family site: Radziszewski
Apr 28, 2012

Esme van Vuuren (Botha) published a new version of the BothaVanVuuren5 family tree from the Family Tree Builder.
Apr 25, 2012

Włodzimierz Bartkowski joined another family site: Witryna rodzinna (Bliscy)
Apr 22, 2012

Adri Vermaak Winckler joined another family site: THEUNISSEN FAMILY WEBSITE
Apr 16, 2012

Adri Vermaak Winckler joined another family site: Linda Williams Family Tree
Apr 12, 2012

Włodzimierz Bartkowski joined another family site: Wall Michał Web Site
Apr 11, 2012

Włodzimierz Bartkowski joined another family site: Jablczynski Web Site
Apr 05, 2012

Esme van Vuuren (Botha) joined another family site: Familie Naude Visser Web Site
Apr 04, 2012

Esme van Vuuren (Botha) invited Laurence Andrew Stephen (Las) Van Vuuren to the family site.
Apr 02, 2012

Adri Vermaak Winckler joined another family site: Harel Web Site
Mar 31, 2012

Włodzimierz Bartkowski joined another family site: Witryna rodziny Kansy-Lewicz
Włodzimierz Bartkowski joined another family site: Witryna rodzinna
 
View older news
News articles
Other:Kom ons bid
Posted by: Esme van Vuuren (Botha) on Feb 29 2012 22:29

Goeiemore familie

Dit is lanklaas wat ek iets gepubliseer het, dan weet ons gewoonlik dit gaan goed met almal. Maar kan ek vra, kom ons bid if Freek wat 3 weke terug 'n hartaanval gehad het, hy sê hy is reg en hy gaan kom kuier in Suid-Afrika einde Maart 2012.

Verder dink ons aan Renate en die kinders, waar André Vrydag 23 Feb oorlede is. Here gee hulle die nodige krag en insig, lei hulle en hou U hand van beskerming oor hierdie familie en gesin.

Vir John wat Maandag hospitaal toe was om sy hart weer te skok om in ritme te kom, maar hierdie keer was dit baie erger as vorige kere. Hy is weer aan die gang maar hou hom asb in julle gebede.

Vir Linda waar sy gisteroggend 29 Feb 2012 met 'n geweer aangehou was en waar hulle haar vasgebind en verwurg het, die drama, die seer, die pyn, die vermetelheid, laat ons die Here loof en prys dat Linda niks erger oorgekom het nie, dat Hy haar lewe gespaar het. Ons weet daar kon erger dinge dalk gebeur h...

0 Comments|0 Views|View full article

Important:Familie Website
Posted by: Esme van Vuuren (Botha) on May 30 2011 10:57

Goeienaand Familie

Ek het nou die site opgradeer so as daar enige name by die verkeerde persone is of datums of fotos of wat ook al, asb laat my weet sodat ek dit kan regmaak.

Liefdegroete

Esmé

0 Comments|6 Views|View full article

Local news:Familie Nuus
Posted by: Esme van Vuuren (Botha) on Apr 24 2010 04:28

Goeiemôre Almal

Kom ons Bid

Liewe familie kom ons bid vir Ounooi waarmee dit nie goed gaan nie, sy is die hele week in die bed en sal vandag 24 April 2010 hoor wat die spesialist gaan doen.

Kom ons bid vir Melt en Melanie waar hulle op die oomblik deur 'n baie moeilike tyd gaan, laat Jesus hulle dra en help waar daar besluite gemaak moet word.

Verder hou ook vir Aussie in julle gebede waar hy ook 3 beroerte aanvalle gehad het.

Kuier

Wel Frik was hier van Australia en hy is alweer terug by die huis. Nog nie 'n e-pos van hom ontvang om te sê hy is veilig nie, maar ons weet darem hy is daar. Frik stuur ons 'n e-pos asb, of sien jy nou te veel uit na die aftrede (JAP).

Byeenkoms

Hoe sê julle hier verjaar so baie familie in Mei gaan ons nie weer bietjie saamkom nie? Hoe lyk dit met die 15de Mei? Ons elkeen bring 'n beker, 'n broodjie en drinkgoed. Die arme winterkinders ons moet iets doen om warm te bly?

Asb gaan kyk ook na http://www.beeldskou.co.za ons kerk nooi almal uit om daai dae bietjie saam te kuier, en die 4 x 4 manne kom probeer gerus die baan?

Verder gaan dit goed met my en Las, asb laat ons weet hoe gaan dit met elkeen van julle gaan?

Ons het julle lief, liefde en vrede word elkeen toe gebid in die 3-enige, Jesus, Onse Vader en Heilige Gees.

Las & Esmé

0832870598Laughing

0 Comments|4 Views|View full article

Important:Colin
Posted by: Esme van Vuuren (Botha) on Feb 17 2010 22:54

Kom ons bid vir Colin, hulle het nog steeds nie sy gewrig geopereer nie, maar het uitgevind as is op meer as net een plek gebreuk. Waar ons as meer as een saam bid, sal Jesus ons gebede gouer vervul en Colin sommer vinnig weer op die been bring.

Liefdegroete vir almal. Esmé, en sien almal wat Saterdag kom 11:00.Cool

0 Comments|10 Views|View full article

Babies:Natalie is verwagtend
Posted by: on Jan 29 2010 00:13

Ons gaan weer die trotse ouma en oupa word van nog 'n geskenkie. Saam met die goeie nuus het ons ook gehoor dit is 'n tweeling maar die een babatjie het dit nie gemaak nie. Natalie is nou 13 weke en baba is oorlede 10 weke.

"Bo dit alles moet julle mekaar liefhê. Dit is die band wat julle tot volmaakte eenheid saambind". Kolossense 3:14

0 Comments|11 Views|View full article

Kids:Skool toe
Posted by: on Jan 12 2010 23:48

Aan al die kinders in die familie.

Julle moet julle eerste dag geniet terug by die skool. Ons dink aan julle en weet julle sal julle beste lewer. Ons is trots op elkeen van julle.

Onthou Jesus is saam met julle.

Ons is lief vir julle elkeen, geniet die jaar. Liefde Oom Las & Tannie Esmé

Laughing

0 Comments|7 Views|View full article

Announcements:Christa - Hospitaal
Posted by: Esme van Vuuren (Botha) on Aug 6 2009 22:49
Christa was hierdie week weer in die hospitaal met erge infeksie. Hopelik kom sy vandag huis toe.
0 Comments|12 Views|View full article

Announcements:Kuier
Posted by: Esme van Vuuren (Botha) on June 11 2009 11:11
Karin en Colin kom kuier van die 15 Julie vir 2 weke.
1 Comment|8 Views|View full article

Babies:Doop
Posted by: Esme van Vuuren (Botha) on Mar 23 2009 22:59

EJ word die 5de April 2009 gedoop in Brits.

Vaida word die 19de April 2009 gedoop in Pretoria

1 Comment|10 Views|View full article
Tuesday, May 29 2012
May 2012
SMTWTFS
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031
Visits
0001009
 
Loading...
Loading...