Welkom by die Bezuidenhout webblad. Ek hoop dat u met meer inligting kan help. Gaan asb na die 'family tree en maak seker dat u 'classic view' gebruik. Kontak my gerus op davidbez@lantic.net. Ek soek soveel moontlik inligting en foto's.
Baie geluk met jou verjaarsdag more! Hoop jy het 'n fantastiese dag! Mag die jare wat voorle vol hope vreugde, vrede en geluk wees! Liefde macia en leon