English
     
Premium family site
Welcome
My name is Johannes Engelbrecht and I started this site.
This site was created using MyHeritage.com. This is a great system that allows anyone like you and me to create a private site for their family, build their family tree and share family photos. If you have any comments or feedback about this site, please click here to contact me.
Our family tree is posted online on this site! There are 285 names in our family site. The earliest event is the birth of Frederik Gideon Engelbrecht (May 19 1833). The most recent event is the birth of <Private> Kotze (May 5 2011).
The site was last updated on May 29 2012, and it currently has 42 registered member(s). If you wish to become a member too, please click here.   Enjoy!

Go to family tree

Go to family photos
Family news
Yesterday

Johannes Engelbrecht commented on event 64th birthday of Bernardus Johannes Verheijen:
 Hallo Ben
Ek het maar 'n dag langer gewag voordat ons jou geluk wou wens! Dit maak mos die ouderdom "stadiger". Hierdie verjaarsdag ding is mos eintlik aan geskenke gebind. So, elke verjaarsdag is 'n nuwe speelding, maar erens verloor "ons" mense hierdie gedagte soos jy ouer word en dan moet jy uiteindelik alle lasteen vreugdes van almal dra. In elk geval is dit net een dag se geluk, so ons het geen geskenk nie, maar ons weet dat in ons binnekring is alle vreugdes en gevegte deel van ons lewe. Ons bid jou die Here se seën toe op 'n gelukkige nuwe lewensjaar.
Liefde Pannie en Drieka 
May 28, 2012

Anna Maria Susanna Engelbrecht commented on event 64th birthday of Bernardus Johannes Verheijen:
 Baie geluk met jou verjaardag, hoop die dag was baie lekker en dat die nuwe lewensjaar baie voorspoedig sal wees. Liefde Abé, Amanda, Dané & Luandi 
May 25, 2012

Jan Engelbrecht joined another family site: My Family Chain
May 21, 2012

Johannes Engelbrecht updated the details of <Private> Steyn (born Engelbrecht) in family tree: Engelbrecht Family Tree
May 07, 2012

Jan Engelbrecht joined another family site: Burger Web Site
May 06, 2012

Jan Engelbrecht joined another family site: Haviga Web Site Web Site
May 04, 2012

Johanna Maria Olivier commented on event 42nd birthday of Ansonet Mostert:
 Hallo niggie, ons het mekaar baie jare laas gesien, maar "out of sight" beteken nie jy is vergeet nie. Baie geluk met jou verjaarsdag. Mag elke dag van jou nuwe lewensjaar oorloop van God se seëninge. Lief jou. x 
May 03, 2012

Jan Engelbrecht joined another family site: Day Web Site
May 01, 2012

Johanna Maria Olivier commented on event 39th wedding anniversary of Johannes Jakobus (Johan) Kotze and Minnie Uys:
 Sjoe, dis 'n wonderlike mylpaal. So gaan die jare verby sonder dat 'n mens regtig daaraan dink, tot jy op 'n dag gaan stilstaan en terug dink. Baie geluk. 'n Vriendin het eendag gesê om getroud te kom, is die maklike deel. Om getroud te bly, is waar die harde werk inkom. Mag julle nog vele gelukkige tye saam beleef. Op ons ouderdom en met die kinders uit die huis, is dit juis die tyd om dinge saam te doen en te geniet wat later kosbare herinneringe kan word. 
Apr 27, 2012

Johannes Engelbrecht updated the details of <Private> in family tree: Engelbrecht Family Tree
Apr 12, 2012

Hester Maria Engelbrecht commented on event 46th birthday of Alvy Johannes Murray:
 Hi Alvy
sorry ek het jou verjaardag gemis gister - jy sal verstaan hoe dit gaan in 'n skool net na die vakansie... Baie geluk, hoop die jaar vorentoe gaan jou baie goed behandel.
Groete
Marinda 
Apr 11, 2012

Johannes Engelbrecht updated the details of <Private> Human (born Nagel) in family tree: Engelbrecht Family Tree
Jan Engelbrecht joined another family site: Catton extended Family Tree Web Site
Apr 10, 2012

Johanna Maria Olivier commented on event 30th wedding anniversary of Adriaan Hendrikus (Riaan) Stander and Sanet Johanna (Vlam) Esterhuizen:
 Hallo julle 2tjies, wat 'n wonderlike getal huweliksjare om te gedenk. Baie geluk, maak dit 'n dag om te onthou. Ons Hemelse Vader is baie goed vir ons en Sy genade en seën rus op elkeen van ons, elke oomblik van elke dag en nag. Lief julle. Hanna-Marie 
Apr 05, 2012

Jan Engelbrecht joined another family site: Klaus Ruttkamp Web Site
Apr 02, 2012

Jan Engelbrecht joined another family site: du Toit Web Site
Apr 01, 2012

Johannes Jakobus (Johan) Kotze commented on event 39th wedding anniversary of Johannes Frederik Pieter (Pannie) Engelbrecht and Hendrika (Driekie) De Jager:
 Geluk. 39 jaar gelede was dit heelwat anders - toe nog jonk en jukkerig. Mag daar nog nog vele herdenkings saam wees.
Groete, Johan 
Johannes Jakobus (Johan) Kotze commented on event 34th birthday of Nicolaas Johannes Kotze:
 Baie geluk met jou verjaarsdag. Mag daar nog vele wees. Jy het April fool net-net gemis. Oom Johan 
Mar 31, 2012

Johannes Engelbrecht commented on event 39th wedding anniversary of Johannes Frederik Pieter (Pannie) Engelbrecht and Hendrika (Driekie) De Jager:
 Baie dankie Lizaan. Ja jong, die lee soutsakke le opgestapel hier agter op die stoep! Met Lana gaan dit goed. Gediagnoseer met prikkelbare dermsindroom. Sy is op medikasie en gaan beter.

Groete

Driekie 
 
View older news
News articles
There are no news articles available
Tuesday, May 29 2012
May 2012
SMTWTFS
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031
Visits
0000698
 
Loading...
Loading...