My naam is Jacobus Jacobs
ook genoem Jack, en die blad is gebore uit nuuskierigheid, die ou mense was BAIE besiger as ons want daar was natuurlik nie TV nie. Ek waardeer enige bydraes, veral oor die ou Paulsens As julle my wil kontak kliek op die 'here' knoppie wat volg. hier Gaan kyk gerus na die stamboom. Die bladsy is laas opgedateer op May 29 2012, en het huidiglik 29 gerigestreede lede. If you wish to become a member too, please click hier. Ek het met die familie se hulp 'n onbeperkte bladsy gekoop en sal vir enige neef of niggie hul voorgeslagte en aangetroude famile ook byvoeg Hier onder volg 'n kortpad na die stamboom en ander statistiek en fotos