PremiumPlus family site
Welcome

My naam is de Wet Steenkamp en ek het hierdie webtuiste begin.
Hierdie webtuiste is geskep deur MyHeritage.com te gebruik om ons Steenkamp, Lombaard, de Wet en Nell families na te vors. Dit is 'n fantasties stelsel wat enigeen soos ek en jy toelaat om 'n private webtuiste vir ons familie te skep, ons stamboom op te bou en familie foto's te deel. Indien jy enige opmerkings of terugvoering oor die webtuiste het, klik asseblief here om my te kontak. Jy word ook uitgenooi om die gasteboek te teken. Dankie vir jou besoek!
Our family tree is posted online on this site! There are 756 names in our family site.
Die webtuiste is laas bygewerk op May 24 2015, en het tans 91 geregistreerde lede. If you wish to become a member too, please click here.   Kom neem deel en geniet dit!


Go to family tree
Family news
Yesterday
A site member invited A site member to the site.
May 19, 2015
A site member commented on event 53rd birthday of Rika :
 Baie geseende dag en jaar. Ons bid vir goeie gesondheid en vrede oor jou. Liefde 
May 17, 2015
A site member said: Baie geluk aan ouma Mien met haar 86ste verjaarsdag
May 10, 2015
A site member said: Gelukkige moedersdag aan al ons moeders
May 05, 2015
A site member invited A site member to the site.
A site member invited A site member to the site.
A site member invited A site member to the site.
A site member joined another family site: Landsberg Family Website
 
View older news
News articles
Announcements:Piet Wiese
Posted by: de Wet Steenkamp on July 23 2013 15:31
SNeef Piet se seun Ben se doktorale voorleggings is deur n paneel Prof's goedgekeur, hy ontvang sy D.Comm (finansies) op 5 Sept 2013 by Tuks
0 Comments|6 Views|View full article
Genealogy:Waar die "Lombard" met een "a" vandaan kom
Posted by: de Wet Steenkamp on July 10 2013 10:16

Christoffel het vir my 'n mail aangestuur van die tannie af met 'n stamboom van die "Lombaards" toe is die stukkie inligting daarby. Geniet dit. Groete de Wet

Van:Me Elize Aspeling (née Lombard)*28/03/1929, Koffiefontein.

Laat ek tog net gou verduidelik waarom my van, Lombard, met een “a” gespel word. Kort voor my geboorte het my oupa Charel Lombaard skielik besluit dat twee “aa’s” eintlik verkeerd is en dat die hele familie van daardie oomblik af stelselmatig daaraan moet werk om die van se spelling na Lombard met een “a” te verander. Ek is toe gebore en pa Chris het besluit hy kan maar net sowel met my begin. Ek is geregistreer en gedoop as Elizabeth Lombard met een “a” en so het ek gebly, waarskynlik die enigste in ons familie met een “a” want skaars maande na my geboorte het oupa Charel besluit dat dit te veel van ‘n beslommernis sal wees om alles te verander en dat die familie maar die Lombaard met twee “aa’s” moet behou.

0 Comments|7 Views|View full article
Visits
0004245
 
Loading...
Loading...