Op Sondag 3 Julie is Thinus Uitenweerde wreed op sy plaas Aliesrust naby Reitz vemoor. Sy vrou en 85 jarige ma is ook wreed aangerand.
Lees die res van die artikel hier: http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Die-wereld-moet-hiervan-weet-20110803
As mens op die Lourens familieboom kyk, het daar ten minste een Uitenweerde die Lourens familie ingetrou. As ek reg onthou, het die Uitenweerde stamvader ook met 'n Lourens getrou.