You are not logged in
Log in
Sign up

14/07/2010 Rudie – 2010

ESTHER Rossouw
10/03/2010  Aan al my facebook pelle. Julle is extra spesiaal.16/03/2010 Maak die teleurstellings van die lewe, uitdagings vir di toekoms. Die witste lelies word gevorm in die swartste modder.25/04/2010   Goeie more! Met Jesus in beheer van jou lewe, hoef jy niks te vrees nie. Gaan die dag tegemoet met die vrede in jou hart.01/06/2010  Good day friends! Fasten your seatbelt, the day begins. Be careful not to bump into arguments or fights on your way. Ask Jesus to keep you save.14/07/2010  Ek en Piet.14/07/2010 My suster, Estelle,Piet en swaer, Apie14/07/2010  Die lewe is 'n wiel, wat om en om bly draai. Jesus is die as in die middel waaraan ons, die speke vas gemaak is. As een speek verloor, is die lewenswiel ongebalanseerd.14/07/2010 Christel en Cohin14/07/2010 Piet en Apie by Boesmansgat waar IRWIN verdrink het.14/07/2010 Rudie14/07/2010  Ryno en Armand14/07/2010 Johan en Lorraine21/07/2010 Dankie Flos. Di fototjie is so pragtig. Dankie dat jy omgee.18/01/2011My suster, Estelle, my man, Piet, en Apie, my swaer.18/01/2011 Lorraine, my jongste sussie.

<Private> Rossouw
furtiv Photos
Visits
0000001
 
   (Show)
:
:
Done
Cancel
Add a new person:
Examples: Apr 11 1970 or Apr 1970 or 1970
Add
Cancel
Which Edvin Moses do you mean?
 
Loading...
Loading...