Kobus SwartHierdie foto is geneem deur Kobus Swart op die stoep van Pres. Swart se plaas, De Aap, buite Brandfort.
3 years ago
Heidi Van EedenBaie dankie vir die mooi foto. My seun is besig om 'n taak te doen oor Pres. CR Swart. Dis slegs die tweede foto wat ek kon opspoor met sy vrou aan sy sy.