Getroud in die kerk op Koegasputs in die Gemeente Griekwastad, distr. Hay, Noord-Kaap na gebooie, deur ds. P. Stroebel, leraar van NG Gemeente Griekwastad.
Jan 23-jarige jongeman en boer van koegasputs en
Catherina 20-jarige ongedogter van die plaas Dasdkop, oegasputs.
Vader: Petrus van der Westhuizen het oestamming vir haar huwelik gegee.
Getuies: N.A. Scheepers en S.M. Engelbrecht
Bron: GISA-Filmrol K-200 rol no. G.74-5/4