Jacobus Hermanus is a site manager of Britz Web Site Jacobus Hermanus created the site on January 14 2008 (4 years ago) Jacobus Hermanus visited 160 times, last visit on August 6 2009 (2 years ago) Other site memberships (by number of visits)
Immediate family
| |||||||||||||||||||||||
Download our exceptional genealogy software for free Fun & simple to use Imports your GEDCOM files easily Smart Matching™ technology Supports 37 languages![]() | |||||||||||||||||||||||
Hoop jy sal dit net soos ek geniet om 'n groot bydrae te lewer met die webtuiste.
groete
Wilma
Cobus.
Jy gaan baie kwaad wees vir my ek het die familieboom gaan gedcom en tydelik gedelete sodat ander nie daarop moet werk nie. Maar ongelukkig verloor jy dan die fotos in die boom. Mag ek jou asb. 'n groot guns vra en dit is om net weer jou fotos op te sit. Ek sal maar volgende keer nie weer so 'n fout maak nie. Ek voel ek kan my self skop onder die ...... Ek het die datums van kinders gaan rangskik van oudste na jongste ens. Laai asb. maar die fotos ook volgende keer op die foto gedeelte miskien onder elkeen se naam of onder 'n groep dan weest ons dit kan nie weer gebeur nie.
groete
Wilma
Hoe gaan dit? Ek voel nog steeds sleg oor die foto's wat ek van jou uitgevee het deur my onkunde. Kan jy groot asb. weer op sit onder fotos?
Groete
Wilma
Dit is nie 'n probleem om weer fotos in te sit nie, my rekenaar het die vorige drie weke in die werkswinkel gespandeer, en is nog steeds nie lekker nie, maar ek sal al die goeitjies weer binnekort aan die gang kry, sterke met al julle aktiwiteite.
Groetnis
Cobus.