Stefanus Jesaia Jansen van VuurenCobus, Jy is nou mede site manager van die Bond dalk kan jy vir ons die Engels hanteer as jy wil want ek is maar nie te goed met die Engelse taal nie. Ek praat dit very deliciously. My man spot altyd en se dus die taal van die antichris.
Hoop jy sal dit net soos ek geniet om 'n groot bydrae te lewer met die webtuiste.
groete
Wilma
3 years ago
Jacobus Hermanus BritzWilma, dankie vir die vooreg as mede "site manager", sover die Engels betref is dit goed so, eintlik is my vrou die engelsman, sy het darem in engels geskool.
Cobus.
Jy gaan baie kwaad wees vir my ek het die familieboom gaan gedcom en tydelik gedelete sodat ander nie daarop moet werk nie. Maar ongelukkig verloor jy dan die fotos in die boom. Mag ek jou asb. 'n groot guns vra en dit is om net weer jou fotos op te sit. Ek sal maar volgende keer nie weer so 'n fout maak nie. Ek voel ek kan my self skop onder die ...... Ek het die datums van kinders gaan rangskik van oudste na jongste ens. Laai asb. maar die fotos ook volgende keer op die foto gedeelte miskien onder elkeen se naam of onder 'n groep dan weest ons dit kan nie weer gebeur nie.
Dit is nie 'n probleem om weer fotos in te sit nie, my rekenaar het die vorige drie weke in die werkswinkel gespandeer, en is nog steeds nie lekker nie, maar ek sal al die goeitjies weer binnekort aan die gang kry, sterke met al julle aktiwiteite.
Hoop jy sal dit net soos ek geniet om 'n groot bydrae te lewer met die webtuiste.
groete
Wilma
Cobus.
Jy gaan baie kwaad wees vir my ek het die familieboom gaan gedcom en tydelik gedelete sodat ander nie daarop moet werk nie. Maar ongelukkig verloor jy dan die fotos in die boom. Mag ek jou asb. 'n groot guns vra en dit is om net weer jou fotos op te sit. Ek sal maar volgende keer nie weer so 'n fout maak nie. Ek voel ek kan my self skop onder die ...... Ek het die datums van kinders gaan rangskik van oudste na jongste ens. Laai asb. maar die fotos ook volgende keer op die foto gedeelte miskien onder elkeen se naam of onder 'n groep dan weest ons dit kan nie weer gebeur nie.
groete
Wilma
Hoe gaan dit? Ek voel nog steeds sleg oor die foto's wat ek van jou uitgevee het deur my onkunde. Kan jy groot asb. weer op sit onder fotos?
Groete

Groetnis
Cobus.