You are not logged in
Log in
Sign up
Viewed this profile
0002276
 

Jan Engelbrecht

Gender:Male
Age:60's
Country:
 South Africa
Joined:January 8 2008 (6 years ago)
Genealogy surnames I am researching:Engelbrecht, Thirion
Jan is a member of the site Shearing Web Site

Other site memberships (by number of visits)

Jan WF Engelbrecht Web SiteSite manager, since Jan 12 2008
ELoK Family TreeMember, since Mar 14 2011
Fourie Web SiteMember, since June 5 2009
Cilliers Family Web SiteMember, since Sep 25 2008
Engelbrecht Web SiteMember, since Sep 15 2011
Kotze Web SiteMember, since June 3 2008
Mare/Maree Family in South AfricaMember, since Apr 14 2009
Linda EngelbrechtMember, since Jan 5 2009
Van Heerden (Fullard) Web SiteMember, since Oct 27 2008
Philip and Debbie Engelbrecht - genealogyMember, since July 11 2012
And 347 more »
Comments:
Hentie Schrader Goeiemore Jan. Hoe is dit moontlik dat lede van die Schrader familie op my website op jou website kan verskyn sonder my toestemming.
Hentie Schrader
3 years ago
Marie Yvonne Du Plessis (Odendaal) Hello Jan, I wonder if you know any of the Oliviers that are in my family tree. My Mum was a Olivier Auntie Nellie married Odendaal. Her Brothers was Gert and Ben and one of my cousins married a Engelbrecht. Would love to know if you knew any. You are the right age group. Julia was also part of the family she had a hunch back a beautiful girl. Regards Yvonne.
2 years ago
Deon Veldsman Hello Jan, My ma se broer, Johannes Daniel van Wyk Scholtz ('n smart match) (geb 18 Aug 1904 te Warrenton, oorl ongeveer 1967 te Blmftn), was getroud met Anna Sophia Maria (Mara) Engelbrecht, geb 10 Mei 1919, oorl 9 Jul 1997 te Blmftn. Hulle het slegs twee dogters gehad, waarvan die oudste, Maraleen van Pletzen, nog op Welkom woonagtig is. As jy verder belangstel dan kan ek jou haar tel nr gee. My sel nr is 0834099181. Groete, Deon Veldsman
2 years ago
Elzabe Meyer Ons stem ooreen
2 years ago
Emmerentia Geldenhuys Hi Jan, my oupa was Hermanus Nicolaas Engelbrecht van Brits, ons het n baie ou bybel by my ouma Kobie nou 84 gekry met dokumente van die Engelbrecht's wat terug dateer na 1816 toe die bybel is gedruk in die 1600, daar is n lys van Engelbrecht name in geskryf rondom 1836, ek het foto's geneem sal graag vir jou wil stuur het jy n epos vir die familie stamboom.
one year ago
Volia-Louise Vosloo Goeie dag, Jan en ook Mentia. Ons seun gaan uit met 'n meisie wat baie belangstel om ook meer te weet van haar herkoms.Haar van is Engelbrecht en haar Ouma en Oupa het op 'n plaas Noord van Brits geboer. Haar naam is Chandre en sy is gebore in 1986. Sy noem ook 'n baie interessante verbinding met die Rabinowitz- familie. Blykbaar was 'n dame in haar voorgeslag baie verlief op 'n jong man wat nie van die Rabinowitz familie was nie en ook nie Joods nie. Sy sê sy dink sy van was Fourie. Hulle is toe getroud en die dame is heeltemal onteien van haar familie. Het julle dalk enige inligting wat hierby inpas? Baie dankie! Groete, Volia-Louise Coetzee( gebore Vosloo)
80 days ago
eddie engelbrecht GOEIE DAG OOM JAN. EK IS OP SOEK NA MY GROOT OUPA SE GESKIEDENIS , HY IS GEBORE JAN 1876 OP MARICO NW HY IS TOE RODESIA TOE WAAR HY GETROUD IS MET ANNA JOHANNA CATHARINA ENGELBRECHT(MOULDER). EEN VAN SY SEUNS JAMES EDWARD ENGELBRECHT WAS MY OUPA HULLE HET GEBOER OP DENDRON TRANSVAAL. BAIE DANKIE BY VOORBAAT OOM
71 days ago
Jan Engelbrecht Ek het die Sterfkennis (SK) van jou Groot Oupa opgespoor in die argiewe in Pretoria maar ongelukkig word sy ouers nie aangedui nie. Ek sal, indien ek iets opspoor, laat weet.
Groetnis
Jan
71 days ago
Wendy Oosthuizen Helo oom Jan ek wil graag kontak maak met oom, want ek sien dat oom my oorlede pa, broer en ook baie van my ander familie se besonderhede op die een of ander manier het. Is ons iewers naby familie?
45 days ago
Jean-Michel Pétré Bonjour, Y a-t-il une relation entre Engelbrecht et Englebert ? SVP (établissement d'un arbre avec une grand-mère au prénoms identique Merci (jean-michel.petre@orange.fr)
38 days ago
 
Loading...
Loading...