English
Community
Viewed this profile
0000073
 

Didie Van Rensburg

Gender:Female
Age:30's
Country:
 South Africa
Joined:November 20 2007 (4 years ago)

Site memberships (by number of visits)

Van Rensburg Web SiteSite manager, since Nov 20 2007
Luus project Web SiteMember, since Oct 17 2011
Deysel Web SiteMember, since Nov 19 2008
Pienaar/Wiggill WebsiteMember, since Mar 30 2012
Van der Walt Web SiteMember, since Jan 18 2012
Deysel1725tot1879 Web SiteMember, since Jan 11 2010
Abegglen/Peters Family SiteMember, since Apr 25 2012
Deysel HeritageMember, since Jan 11 2010
Comments:
Brian Frederick van Wyngaardt Hello Didie, my naam is Brian van Wyngaardt ek sukkel ook met die "Janse van Rensburg" nageslagte en dan so ook met die "van Wyngaardt" nageslagte. Hulle is van die Wes Tvl, as jy my kan help sal ek dit wardeer het ook te Pretoria in die argiewe rond gesoek. Sterkte en hoop jy kom reg. My web site is van Wyngaardt. Alles wat mooi is vir die Kers tyd
3 years ago
Cecilia vd Westhuizen Hallo Didi, ek het 'n nuwe speelding ontdek. Ek is Liana vd Westhuizen. My oupa is Gert, jou oupa Jan se broer. Adele Tillema is nie een van die broers of susters, sy is die stigter van die website en die een wat ons bymekaar bring. Ek sukkel met die res van my familie se stambome. dis en het el in Pretoria en onlangs in Kaapstad 'n onsuksesvolle draai gemaak, gelukkig vir internet, so sal ons wel kry wat ons soek. Groete
3 years ago
Cecilia vd Westhuizen Ek sien die drukkersduiwel was met my, ek wou se dat ek in Pretoria se argief ook was, die van der Westhuizens se inligting opgespoor het asook die Heunis/Heunes familie.
3 years ago
Frans Deysel Hi DIDIE .JAMMER .Ek kom nou eers terug ek was in Frankfort ovs .daar het ek op n graf op die plaas jACOBS ERF af ge kom sy was my G ouma en was gertoud met Jacob martinus Deysel
315 days ago
 
Loading...
Loading...