English
Community
Viewed this profile
0000330
 

Hendrik Veldman

Gender:Male
Age:40's
Country:
 France
Joined:June 16 2007 (4 years ago)

Site memberships (by number of visits)

Veldman Web SiteSite manager, since July 6 2008
Mare/Maree Family in South AfricaMember, since July 16 2008
FELDTMANN Web SiteMember, since Feb 9 2009
Coetzee Web SiteMember, since Sep 27 2008
Coetzee Web SiteMember, since Sep 15 2008
Veldsman Web SiteMember, since Feb 26 2009
Reyneke Web SiteMember, since Oct 10 2008
Dirk Coetzee Web SiteMember, since Sep 18 2011
Van der Walt Web SiteMember, since Dec 21 2011
Potgieter Web SiteMember, since Mar 30 2011
And 8 more »
Comments:
Leslie F (snr) van Veenhuyzen Website - My Heritage - Veldman website
Hendri dit is regtig verskriklik oulik.  Baie geluk daarmee!Tannie Sus van Veenhuyzen (SJL)Faerie Glen, Pretoria, SA  
3 years ago
Hendrik Veldman Website - My Heritage - Veldman website
Hi tannie,Daar is nog baie werk om te doen, maar hierdie program laat mens darem maklik sien hoe die dinge in mekaar steek.groetnis,hendri
3 years ago
Hendrik Smit Hi Hendri,
Baie interesant ; My naam is Hendrik Adolf Smit.
Ek het op jou website my oupa en ouma Smit raakgeloop.
Hendrik Adolf Smit (1882) en Judith Johanna Jacoba Heyns (1884).
My Oupa het in die Reitz (O-Vrystaat ) geboer.Die plaas se naam was De Pan.My ouma se ouers het gewoon op Ficksburg / Clocolan ook in die O-Vrystaat.
Prof. Johan Heyns (Tukkies en Maties) Teoloog, was 'n
broerskind van my ouma.Hulle het op Potch gewoon.
Johan Heyns Is 'n klomp jare terug doodgeskiet in 'n sluipmoord aanval. Groetnis Hendrik Smit.
Website -My Heritage- Smit website
3 years ago
 
Loading...
Loading...