Adeline HusselmanHi, Couzie.
Hoop dit gaan goed. Ons is in die proses om te verhuis. Het biekie hectic gegaan die afgelope 2 weke maar hoop om van volgende week weer op die bol te wees...
Geseende naweek!
one year ago
Winston John SmithHi Adeline! Was so besig gewees die laaste paar weke...sjoe! Jammer oor die laat terugkom. Sal binnekort aan jou skryf. Groete en liefde! Winston
Hoop dit gaan goed. Ons is in die proses om te verhuis. Het biekie hectic gegaan die afgelope 2 weke maar hoop om van volgende week weer op die bol te wees...
Geseende naweek!