Viewed this profile
0000480
 

Marietta Louisa Van Zyl

Gender:Female
Age:50's
Country:
 South Africa
Joined:May 7 2011 (4 years ago)

Site memberships (by number of visits)

George van Zyl and Marietta Gouws tree Web SiteSite manager, since June 6 2011
Gouws Web SiteMember, since July 19 2011
Fourie Web SiteMember, since July 21 2011
Pretorius Bezuidenhout Cillier Strydom Web SiteMember, since Aug 18 2011
Schwartz & Hoven StammBaumMember, since Aug 6 2011
Helen Postma Web SiteMember, since Oct 16 2011
Christiana FouriesMember, since Aug 26 2011
Gouws Web SiteMember, since Feb 12 2012
Thorpe Web SiteMember, since June 9 2011
Endersby Web SiteMember, since Jan 19 2012
And 45 more »
Comments:
Jan Gouws Ja, ek help graag - wag op die oomblik vir nog info oor die Gouwse oor slakkepos. Sal my stambome seker oor 'n maand of 2 opdateer.
3 years ago
hector du preez Hello Marietta
Enige nuus ivm die Fourie's
3 years ago
Marietta Louisa Van Zyl Weet jy ek het baie nuwe inligting op die boom gesit. Nuutste is baba Ronelle Visagie (Fourie is tweede pa)wat vandag gebore is. Stuur jou email adres dan nooi ek jou om die boom te besigtig.
3 years ago
Frans Pieterse Dis die probleem met daardie tydperk. Sonder die nodige bronne sal ons seker nooit weet wie Bertel se regte ouers was nie. Die enigste alternatief is seker genetiese toetse, tans egter nog te duur en nie groot genoeg databasis nie. Dalk oor 10 jaar?

Groete
3 years ago
Daniel Liebenberg Abraham Jeremia Joachim Fourie en Hendrika Petronella Janse Van Vuuren is my oupa en ouma van moederskant. Hoe skakel ons aanmekaar? My epos is dicelieb@netactive.co.za
one year ago
ANDRE BEYTELL Marietta, invite my asb by andre.beytell@gmail.com?
35 days ago
Marietta Louisa Van Zyl Maak so, jammer oor vertraging. Was weg vir naweek.
33 days ago
 
Loading...
Loading...