Magriet VeigaAs Coetzee familie kan ons nooit vir Giel genoeg dankie sê vir sy ure, maande, jare se opoffering en toewyding vir die daarstel van hierdie familie webwerf nie. Welgedaan ! Mag daar iemand wees wat sal voortbou op hierdie puik werk vir die geslagte wat kom. Liefde. Magriet Veiga.