English
     
Viewed this profile
0000255
 

Izak Cronje

Gender:Male
Age:60's
Country:
 Australia
Joined:August 24 2009 (2 years ago)
Izak is an active member of the site Geyser Family Tree Web Site
Izak visited 5 times, last visit on January 3 2012 (4 months ago)

Other site memberships (by number of visits)

Cronje Web SiteSite manager, since Mar 18 2010
Langfield Family Tree Web SiteMember, since Feb 15 2011
Cronje-Bennett tree Web SiteMember, since Aug 24 2009
bakker Web SiteMember, since May 28 2011
Scheepers Web SiteMember, since Jan 14 2011
Fourie Web SiteMember, since Jan 3 2011
Uys Family Web SiteMember, since Jan 10 2011
reg Web SiteMember, since Jan 28 2011
Familie Naude Visser Web SiteMember, since Aug 27 2011
My Family HistoryMember, since Feb 5 2011
And 62 more »
Comments:
Dick Klynsmith Hi Izak, see we have some common ancestry, the Swarts,particularly Piet Swart, were closely interlinked with my Family and the Uys family.
one year ago
Martha Catharina du Plessis Hi Izak, ek wil-wil jou onthou... is/was jy met een van Jeanette se susters getroud? indien so, Het jy nog kontak met Ben? Wat doen jy in Aussieland? Groete, Rina
one year ago
Izak Cronje Ja Rina, ek was met Alma getroud. Ek mis die tye wat ons saam met Ben en Jeanette deurgebring het. Ben is een van my min facebook vriende, maar ons het nog bitter min met mekaar gekommunikeer, omdat ek min gebruik maak van facebook. Dit is feitlik uitsluitlik om fotos van my kinders te sien. Ek is die afgelope 10 jaar predikant in OZ (Nou 2 jaar in Perth) en swat op die oomblik berading. Malligheid op hierdie ouderdom, maar dit gee my groot bevrediging. Klasse begin môre en dan sal ek nie soveel tyd hê om aandag te gee aan die familieregister nie. Gelukkig het ek nou die "smartmatches" almal deurgedraf en sal eers probeer om almal se datums en besonderhede nader aan die kol te kry voordat ek nog name byvoeg.
Vertel my van julle.
Groete
Izak
one year ago
Dirk Bakker Izak,More. Dankie vir die uitnodiging ek waardeer opreg. Ek stuur my e-pos adres pirinoko55@gmail.com Ek het baie vrae oor stambook en geloof.Dirk Bakker
199 days ago
Johan Morgenthal Middag Izak, Dankie vir die uitnodiging om deel te wees van jou familieregister; ek help graag waar ek kan. Probeer ook op datum bly met die smartmatches maar moet erken dat dit effe te veel raak om altyd by te hou. Nogtans sien ek altyd uit na jou inskrywings omdat dit my dikwels gate laat toestop. Ek sal deur my blad ook aan jou 'n uitnodiging rig. Groete in Aus.!
Johan Morgenthal

morgenthal@amobia.co.za
194 days ago
johan cronje Hi Izak,
Een van ons predikante by NG Moreletapark, Pretoria, Peet Grobbelaar het so pas verhuis na Perth na 'n NG gemeente daar. Moontlik weet jy van hom.
my epos adress is johancron@gmail.com johan cronje
118 days ago
Marie Yvonne Du Plessis (Odendaal) Hi daar Izak, man mens weet dat jou famiie groot is maar tot jy na dir Boom gaan kyk, dan besef jy eers hoe groot dit eintlik is. Baie dankie dat ek kan deelneem aan jou boom. Ons sal nog baie van mekaar leer. Ek het ook gestudeer vir berading [geestelik] bly nou in N.Z. my e-pos is marie39@clear.net.nz.
107 days ago
Barbara Dinkelmann Hallo Izak
Lekker om van jou te hoor daar in OZ.
My man se suster Madelyn is in Melbourne.
Hoop ons familie stamboom connect jou met van jul mense.
Groete van huis tot huis!
Barbara bdinkelmann@worldonline.co.za
61 days ago
Barbara Dinkelmann Ek dink ek en alma was saam op UP circa 1975 ... klein wêreld!
61 days ago
Izak Cronje Nou weet ek hoekom jou naam so bekend geklink het. Alma se adres AlmaC@fsl.gov.za
Groetnis
Izak
zak.cronje@westnet.com.au
60 days ago
Barbara Dinkelmann DANKIE! ... wonder of sy my sou onthou!
Mooi bly!
Barbara
60 days ago
 
Loading...
Loading...