You are not logged in
Log in
Sign up

Izak Cronje

Izak is a site manager of Cronje Web Site
Izak created the site on March 18 2010 (4 years ago)
Izak visited 1983 times, last visit on May 30 2014 (4 months ago)

Other site memberships (by number of visits)

Langfield Family Tree Web SiteMember, since Feb 15 2011
Cronje-Bennett tree Web SiteMember, since Aug 24 2009
Jansen van Vuuren / von Kaschke Web SiteMember, since May 28 2011
Scheepers Web SiteMember, since Jan 14 2011
Fourie Web SiteMember, since Jan 3 2011
Uys Family Web SiteMember, since Jan 10 2011
Familie Naude Visser Web SiteMember, since Aug 27 2011
reg Web SiteMember, since Jan 28 2011
Smit_Cronje Web SiteMember, since Dec 22 2011
My Family HistoryMember, since Feb 5 2011
And 78 more »

Photos

View album  |  Slideshow 

Immediate family

<Private> Mundell
Spouse
<Private> Mulder
Spouse
<Private> Cronjé
Child
<Private> Cronjé
Child
<Private> Cronjé
Child
<Private> Frost
Spouse
Adolph Johann Ehrenbreitstein von Vogel Cronjé
Father
Arabella "Bella" Blom
Mother
Regina Cronjé
Half sister
Johanna Regina Cronjé
Sister
<Private> Duvenage
Half brother
<Private> Cronjé
Sibling
Comments:
Dick Klynsmith Hi Izak, see we have some common ancestry, the Swarts,particularly Piet Swart, were closely interlinked with my Family and the Uys family.
3 years ago
Martha Catharina du Plessis Hi Izak, ek wil-wil jou onthou... is/was jy met een van Jeanette se susters getroud? indien so, Het jy nog kontak met Ben? Wat doen jy in Aussieland? Groete, Rina
3 years ago
Izak Cronje Ja Rina, ek was met Alma getroud. Ek mis die tye wat ons saam met Ben en Jeanette deurgebring het. Ben is een van my min facebook vriende, maar ons het nog bitter min met mekaar gekommunikeer, omdat ek min gebruik maak van facebook. Dit is feitlik uitsluitlik om fotos van my kinders te sien. Ek is die afgelope 10 jaar predikant in OZ (Nou 2 jaar in Perth) en swat op die oomblik berading. Malligheid op hierdie ouderdom, maar dit gee my groot bevrediging. Klasse begin môre en dan sal ek nie soveel tyd hê om aandag te gee aan die familieregister nie. Gelukkig het ek nou die "smartmatches" almal deurgedraf en sal eers probeer om almal se datums en besonderhede nader aan die kol te kry voordat ek nog name byvoeg.
Vertel my van julle.
Groete
Izak
3 years ago
Dirk Bakker Izak,More. Dankie vir die uitnodiging ek waardeer opreg. Ek stuur my e-pos adres pirinoko55@gmail.com Ek het baie vrae oor stambook en geloof.Dirk Bakker
2 years ago
Johan Morgenthal Middag Izak, Dankie vir die uitnodiging om deel te wees van jou familieregister; ek help graag waar ek kan. Probeer ook op datum bly met die smartmatches maar moet erken dat dit effe te veel raak om altyd by te hou. Nogtans sien ek altyd uit na jou inskrywings omdat dit my dikwels gate laat toestop. Ek sal deur my blad ook aan jou 'n uitnodiging rig. Groete in Aus.!
Johan Morgenthal

morgenthal@amobia.co.za
2 years ago
johan cronje Hi Izak,
Een van ons predikante by NG Moreletapark, Pretoria, Peet Grobbelaar het so pas verhuis na Perth na 'n NG gemeente daar. Moontlik weet jy van hom.
my epos adress is johancron@gmail.com johan cronje
2 years ago
Marie Yvonne Du Plessis (Odendaal) Hi daar Izak, man mens weet dat jou famiie groot is maar tot jy na dir Boom gaan kyk, dan besef jy eers hoe groot dit eintlik is. Baie dankie dat ek kan deelneem aan jou boom. Ons sal nog baie van mekaar leer. Ek het ook gestudeer vir berading [geestelik] bly nou in N.Z. my e-pos is marie39@clear.net.nz.
2 years ago
Barbara Dinkelmann Hallo Izak
Lekker om van jou te hoor daar in OZ.
My man se suster Madelyn is in Melbourne.
Hoop ons familie stamboom connect jou met van jul mense.
Groete van huis tot huis!
Barbara bdinkelmann@worldonline.co.za
2 years ago
Barbara Dinkelmann Ek dink ek en alma was saam op UP circa 1975 ... klein wêreld!
2 years ago
Izak Cronje Nou weet ek hoekom jou naam so bekend geklink het. Alma se adres AlmaC@fsl.gov.za
Groetnis
Izak
zak.cronje@westnet.com.au
2 years ago
Barbara Dinkelmann DANKIE! ... wonder of sy my sou onthou!
Mooi bly!
Barbara
2 years ago
Margaret Doreen malan hello Isak- Thank you for the smart match-- - only found the info yesteday when i studied" Die Malan dedenkboek" -- in my best Afrikaans re Maria Verdeau- another unexpected break through .
Groetnis
Margy-- margy@margymalan.com
2 years ago
Elize Dixon Hello Izak
Baie dankie vir jou uitnodiging. Ek is maar 'n begginer in die hele storie van die voorgeslagte, maar moet se dat ek elke dag meer en meer uitvind van die voorgeslagte! Ek sal kyk hoe ons families by mekaar pas. My man en ek bly in Johannesburg, maar gaan gereeld na Australia toe om kinders en kleindogters te help. Ons het 'n dogter, met haar man, en twee kleindogters in Sydney, en 'n seun, sy vrou en nog twee kleindogters net duskant Brisbane. Ons ander seun wekr in Prague, en sy vrou en twee dogtertjies bly in London - hy "commute" soos hulle in Engels se. Ons is juis volgende week oppad London to om Kerfees saam met hulle almal in London deur te bring.
Groete
Elize
one year ago
Ancestor search:
Search

Download our exceptional genealogy software for free

Fun & simple to use
Imports your GEDCOM files easily
Smart Matching™ technology
Supports 40 languages
 
Loading...
Loading...