Eugene is a site manager of Maritz Web Site Eugene created the site on October 25 2008 (3 years ago) Eugene visited 12 times, last visit on November 3 2011 (3 months ago)
Kan jy asb help, ek is opsoek na die volgende mense:
Christiaan Daniel Maritz, gebore 3 September 1863, en getroud 12 Februarie 1894 met Hermina Aletta Goussard, gebore 3 Januarie 1874.
Hulle kinders was:
1. Christiaan Corf, 13 Desember 1894.?( My pa dink dit is sy graffie in die familie begrafplaas op Middelpos)
2. Catharina Maria, 2 Februarie 1896.(onseker oor die 2), bekend as Mieta.
3. Willem Francois, 16 Julie 1899(my oupa - sy ID het gewys 16 Junie 1899. Hy's oorlede in 1988). bekend as Willie.
4. Christiaan Daniel, 21 Januarie 1901(onseker oor die 21), bekend as Chris.
5.. Catrena Elisabeth Maria, 28 November 1901.(onseker oor die 1901), bekend Kitty.
6. Peteres Johanes, 29 Junie 1907, bekend as Piet
7. Frans Albert, 17 September 1909, bekend as Frans.
8. Johannes Stefanus, 19 Mei 1914, bekend as Jan
Gen.. Salomon Gerhardus (Manie) Maritz, gebore 1876, was blykbaar 'n neef van Christiaan Daniel Maritz, gebore 1863. Oupa groetjie was glo 'n lid van die ossewa-brandwag.