|  | Paul le Roux
|
| Gender: | Male | | Age: | 40's | | Country: |  | South Africa |
| | Joined: | July 9 2008 (3 years ago) |
| Genealogy surnames I am researching: | le Roux (Cogmanskloof branch), Milns, Sands (James McC *c1830), Stemmet |
Paul is an active member of the site Viljoen Familie Webwerf Paul visited 34 times, last visit on October 9 2011 (7 months ago)
Other site memberships (by number of visits)| Milns family of South Africa Web Site | Site manager, since May 26 2010 | | le Roux (Klaasvoogds) Web Site | Site manager, since Sep 27 2010 | | George_Campbell Web Site | Member, since May 31 2010 | | Le Roux and Niemann Family Website | Member, since July 28 2010 | | Eduan Swanepoel Web Site | Member, since June 21 2010 | | Roeloffze, de Wet, Schoultz and Nel Families | Member, since Jan 30 2011 | | Cronje Web Site | Member, since Jan 9 2012 | | Voorgeslagte Web Site/Forebears Family | Member, since Feb 12 2012 | | Day Web Site | Member, since May 3 2012 | | Roodt Familie Web Site | Member, since June 28 2011 | | Pienaar/Wiggill Website | Member, since Apr 8 2012 |
|
Ek sien by die Smart Matches dat my oupa-grootjie LE ROUX ook by jou voorkom. Ek is ook besig met die LE ROUX's aan my ma se kant. Die meeste van my navorsing is nie op My Heritage Website nie omdat ek die website net gebruik om kontak met ander navorsers te maak. Jy is welkom om my te kontak sodat ons verdere vergelykings kan tref. My oupa LE ROUX kom uit die Robertson omgewing en die plaas waarop hy geboer het was Harmonie. Sy vrou Rosa Aletta Folscher was van Klaasvoogds. Sal bly wees om van jou te hoor by danro@breede.co.za