| Vermaak Family Website | Site manager, since May 31 2008 |
| Winckler Family | Site manager, since Mar 13 2010 |
| Jacek Lowinski | Member, since Mar 27 2009 |
| Mahne Web Site | Member, since July 30 2008 |
| Esme & Las | Member, since Dec 15 2008 |
| Pieters Web Site | Member, since Apr 5 2009 |
| Belinda John Web Site | Member, since July 8 2011 |
| 758256 Web Site | Member, since Oct 20 2008 |
| Day Web Site | Member, since May 3 2012 |
| Genealogie van de Families van Bekkum, Chambon, Post en Vermaak | Member, since Apr 19 2011 |
| Iain Wilson & Elaine Margaret Bruce Family Site | Member, since Feb 6 2011 |
| Mare/Maree Family in South Africa | Member, since Dec 18 2008 |
| Engels Family Amsterdam Web Site | Member, since June 19 2011 |
| Seidler Web Site | Member, since Jan 17 2009 |
| Winkler & Fensham Family Web Site | Member, since Jan 31 2012 |
| STOOP FAMILY (SOUTH AFRICA) WEBSITE | Member, since June 24 2011 |
| Londt Web Site | Member, since Nov 30 2010 |
| bakker Web Site | Member, since June 8 2011 |
| Polska witryna rodzinna (z moikrewni.pl) | Member, since Jan 15 2011 |
| Norie / Shepherd Web Site | Member, since May 19 2012 |
| Meyer Web Site | Member, since Mar 18 2010 |
| Fourie - Botha Web Site | Member, since Mar 3 2009 |
| Cilliers Family Web Site | Member, since Mar 20 2010 |
| The Robinson Family Tree Web Site | Member, since Feb 29 2012 |
| Voorgeslagte Web Site/Forebears Family | Member, since Nov 2 2011 |
| THEUNISSEN FAMILY WEBSITE | Member, since Apr 22 2012 |
| Steve Roux Familie Webwerf | Member, since Jan 15 2012 |
| Human Family Web Site | Member, since Apr 29 2010 |
| Preller Family Web Site | Member, since Mar 29 2011 |
| Cronje Web Site | Member, since Nov 15 2011 |
| du Plessis Web Site | Member, since Dec 7 2009 |
| jacqueline yallup | Member, since July 4 2011 |
| Thomas Corbett | Member, since Sep 27 2009 |
| reg Web Site | Member, since Apr 11 2011 |
| Mostert Web Site | Member, since Aug 28 2011 |
| Naude - Pawson Web Site | Member, since Apr 19 2011 |
| Du Plessis (Odendaal) Web Site | Member, since Feb 16 2012 |
| Pienaar/Wiggill Website | Member, since Mar 27 2012 |
| Linda Williams Family Tree | Member, since Apr 16 2012 |
| Van der Walt Web Site | Member, since Dec 21 2011 |
| Fischer Web Site | Member, since Jan 29 2011 |
| Horton Web Site | Member, since Apr 13 2011 |
| Harel Web Site | Member, since Apr 2 2012 |
| Löfberg Web Site | Member, since June 10 2011 |
| Ratcliff Family Web Site | Member, since July 28 2010 |
| Bruwer Web Site | Member, since Feb 4 2012 |
| And 36 more »« Hide |
Ek sal die naweek julle van regmaak. Stuur gerus vir my fotos na my epos adres: adri.winckler@gmail.com
Groete aan julle albei
Adri
Groete Didie van Rensburg
Kyk reus na die webwerf, miskien beteken dit iets vir jou.
Groete
Adri
Dankie vir die terug antwoord! Ek wardeer dit baie! Die Van Rensburgs is vir my nag. Van selfsprekend is ek met
'n Van Rensburg getroud, en my skoonpa het nie veel
inligting vir my nie. Ek het toe 'n nuwe stamboom begin met die van Rensburg stamvader, en nou werk ek my pad af ondertoe. Glo my, dis groter as my eie stamboom, met bykans 900 name! Ek het dit nog nie gepubliseer nie. Ek sal dit wel later doen, en dit maar "private" hou, en jou uitnooi as 'n "member" op my stamboom. Ek wil net weet of jy my dalk met iets kan help. Almal het insae op my huidige stamboom. Dink jy dit is wys, of moet ek hom eerder private maak, en hoe doen ek dit? Sal dit dan nog steeds my smart matches wys? Jammer dat ek jou so met vrae peper...
Groete
Didie
Hoop dit help. Skryf gerus weer as jy dink ek kan met iets help.
Groete
Adri
Ek is gebore 29 Maart 1967. As jy dit vir my kan regmaak op jy site.
Baie dankie, liefde
Esmé
Dankie vir die korreksie. Ek het dit reggemaak. Hoop dit gaan goed met julle. Baie geluk ook aan Las met sy verjaardag die 20e.
Liefde
Adri
Ek praat min Afrikaan, ek hoop ek sal a anwoord kry.
I have asked about Matthys Cornilis Stoop and would love to get an answer from you. Write in Afrikaans I can Understand. Please Please try and help me if you can
I have three matches to your family of which two are my Great grand Parents Please contact me if you can. I would so appreciate it. Thanks Deborah Londt
Kind Regards
Deborah
Groete
Piet Swart
Insgelyks dankei vir jou besoek. Ek is nou so 2 jaar lank besig om aktief te werk aan my familiegeskiedenis. Dis maar 'n gesukkel om mense te kry om belang te stel. Ek het nou omtrent 100 geregistreerde lede en mense begin al hoe meer om dit te gebruik om gelukwense oor te dra ens. Ek skryf maar van tyd tot tyd aan die lede en nooi weer die uit wat nie deelneem nie. Maar die stokperdjie bly maar 'n ding wat mens op jou eie doen.
Maar daar is bonusse wanneer mense familie leer ken waarvan jy nooit eers geweet het nie, of wanneer familie weer bymekaar uitkom nadat hulle mekaar jare lass gesien het.
Dis lekker om met ander genealoë kontak te maak en kennis te deel. So, as daar enigiets is waarmee ek kan help, laat my weet.
Hoop jy het 'n heerlike dag.
Mooi bly
Adri
Ek is op soek na die voorgeslagte van Louis William Arthur Wentzel (*27 Jul 1924) X Anna Margaretha (Magrietha?) STOMAN. Ek vermoed sy pa was Arthur Wentzel. Hulle voorgeslagte blykbaar deel van Dorstlandtrekkers en hulle het in namibie gebly.
Groete
Gert
Ek sal die naweek kyk of ek iets het oor hom. Ek dink ek het die hele GISA inskrywing oor die Wentzels so ek mag dalk iets kry.
Sal laat weet.
Groete
Adri