Log in
Sign up
Community
Viewed this profile
0000579
 

Pieter Christiaan (Riaan) Jansen van Vuren

Gender:Male
Age:50's
Country:
 South Africa
Joined:March 31 2008 (6 years ago)
Genealogy surnames I am researching:Van Vuren, Snyman, Daneel, Malan

Site memberships (by number of visits)

Janse(n) van Vu(u)ren FamiliebondSite manager, since Apr 1 2008
DANEEL Web SiteMember, since Aug 3 2011
Janse van Vuuren Family Web SiteMember, since Mar 30 2014
strydom Web SiteMember, since Aug 9 2013
wood Web SiteMember, since July 31 2013
Malan Web SiteMember, since Oct 28 2013
Laponder Web SiteMember, since July 4 2014
DINKELMANN / WILSNACH / KAMFFERMember, since Jan 15 2014
C S P Viljoen Familie RegisterMember, since Jan 3 2014
RICHARDSMember, since Dec 7 2013
Comments:
Diana van Vuuren Your webpage
I think you have done a fantastic job. Congratulations! Thanks so much for inviting me to join! I am having difficulty adding photos and would really like my sister to join if possible. Any chance of sending some instructions on adding photos?Diana (Johanna ) Jansen van Vuuren  
6 years ago
Pieter Christiaan (Riaan) Jansen van Vuren Your webpage
DianaThanks for the feedback. Are you able to follow all the Afrikaans on the website?With regards to adding photos lets see if I could assist:(1) If you want to add a photo of you for your profile - navigate to your profile page and then edit my profile. Please note that any photos you add to your profile will not automatically show up on the family tree. You will have to follow the next step to add photos to the family tree itself.(2) If you want to add a photo of a person that appears on the family tree - navigate to the family tree page and then locate the relevant person in the family tree. Click in the family tree on the information icon for that person. It would then to the left of the family tree open a box with the details of the person. Click on add a photo and it will open a new section to the top of family tree in which you could browse for the photo you want to add and then save it. Any photos added in this way will be added automatically to the family tree photos album in the photo album section.(3) If you want to add any other photos to an album - navigate to the photo section. There you will have the option to add a new album of your choice and to add photos to such album or to add photos to an existing album. If you want to add a picture to an existing album click on the album and it will open. At the top you will then have the option to either add a single photo or to add multiple photos. If you intend adding multiple photos you will be prompted to first install an active x control. Otherwise click on add a single photo to add one photo at a time.I trust the aforementioned will assist you in adding many a photo to our website. If any further queries please do not hesitate to contact me.To personally invite members follow the link on the home page.GreetingsRiaan van Vuren
6 years ago
Stefanus Jesaia Jansen van Vuuren Riaan,

Julle site word net beter en beter by die dag. Ek en my vrou is so geinspereer deur julle werk dat ons nou net wil navorsing doen maar beide werkend en kinders op skool is dit maar moeilik. My vrou het haar eie site begin maar ongelukkig lock dit in op my naam want hy wil dit nie vat onder haar naam nie omdat ons een e-pos adres gebruik. Sy hoop nie julle is vir haar fies nie, maar sy het die moto en lese waarom ons 'n Jansen van Vuuren site wil he en bevorder vir haar site ook gebruik sy se reguit dat sy dit nie beter kan stel as julle nie. Als is hervat in daardie gedeelte en sy glo daarom dat sy nie anders kan om dit te gebruik nie. Sy nooi ook almal van julle uit om te gaan inloer by haar site Britz Familie Bond. Die site is maar nog jonk maar sy het besluit sy gaan haar site ook maar moet registreer want dit het reeds 2300 name al in haar familieboom. Sy het gedink om maar unlimited te gaan maar wag tot haar tyd amper verstreke is op die website sy het nog so iets soos 245 dae oor. Haar familie is nie sulke gemaklike mense soos die familie nie. Sy het letterlik al duisende Britse, Britze genooi om deel te word van die webtuiste maar hul stel net nie belang nie. Hulle se reguit dat hulle familie hul man vrou en kinders is. Dus hulle hele familie nou hoe kan 'n mens sulke sag maak met niks anders as die moto van die webtuiste nie. Hulle sal dan dalk met tyd meer betrokke wil raak en dit kan tot voordeel van ons tak ook belangrik wees want dan kan ons ook vrugte trek uit hulle familieboom en foto's. Ek weet nie of ek reg dink nie.

Laat weet my maar wat jy van dink. Indien julle ook voorstelle het vir haar laat weet maar sy is maar heel niet met die tipe van ding.

Groete
Stefan
5 years ago
Pieter Christiaan (Riaan) Jansen van Vuren Stefan

Baie dankie vir die positiewe terugvoer oor die webblad. Dit vat nogal heelwat tyd soos jy se maar wat ek die afgelope paar maande vind is dat die Bond n lewe van sy eie begin kry en dat al hoe meer mense op hulle eie bydraes begin maak. Dit maak my lewe sommer baie makliker want ek hoef nie meer so aktief self aan die Bond en webblad te bou nie.

Ek dink die geheim is om n kritiese massa van lede te kry en dan veral een of twee wat aktief in genealogie belangstel. So se vir jou vrou sy moet vasbyt en so veel mense as moontlik uitnooi (ek gaan sommer op die web en doen dan n 'search' op 'google' vir Van Vuuren en nooi dan mense uit wie se e-mails ek daarop vind sonder om hul te vra - nie almal raak aktiewe lede nie maar van hulle tog wel) om deel te word van die Britz Bond.

Ek gee glad nie om dat sy my inleiding gebruik het nie ( ek het dit ook maar grootliks gekopieer van n ander familiebond se webblad!). So help ons mekaar maar en groei darem daarmee n belangstelling in geneologie.

Ek het na haar webblad gekyk en soos ek se aanhouer wen.

Laat weet maar as ek met iets anders kan help.

Groete

Riaan
5 years ago
Dawie van Vuuren Riaan,
Kan jy asseblief vir my jou epos adress stuur sodat ek vir jou 'n opsomming van ons vamile kan stuur want as ek dit op hierdie een doen gooi hy als deur me kaar.
Baie groete.
Dawie van Vuuren
info@akuwaiseni.co.za
4 years ago
Pieter Christiaan (Riaan) Jansen van Vuren Dawie
Hier is hy rvanvuren@mweb.co.za
Groete
Riaan
4 years ago
Heidi (Helena Dorothea) Oosthuizen Hi Riaan
Ek sien 'n smart match tussen ons - my Oupa Stefanus Jansen van Vuuren. Kan ek vra hoe en waar julle in die prentjie inval?
Groete
Heidi
4 years ago
Eunice Cane Hi Riaan,
my Oupa (85jr) is Lucas Johannes Jakobus Janse van Vuren getroud met Susarah Aletta Mulder.
Hulle kinders (my Ooms en Tannies):
Catherina Janse van Vuren
Johannes Petrus Janse van Vuren
(55 jr) Frederik Janse van Vuren
(53) Gerhardus Janse van Vuren
(52) Anet Janse van Vuren
Ronelle Janse van Vuren

Ek probeer meer van ons familie afkoms leer.
Sal gaaf wees as iemand my kan laat weet as julle dalk van my familie (soos bo genoem) ken.

Groete
Eunice (dogter van Anet Janse van Vuren)
3 years ago
michiel bester Hi Riaan
Ek bedryf die Michiel Bester Webtuiste.In julle stamboom is n Louis Marius Janse van Vuuren getroud met n Emmerentia Lydia Bester.Ek het reeds haar ouers wat ook op julle stamboom is maar ek is op soek na haar oupa en ouma se details en sal baie bly wees as julle dit vir my kan uitvind.Ek sal dit baie waardeer.
Groete
Michiel Bester
277 days ago
 
Loading...
Loading...