Terug

Hoe kry ek toegang tot die Record Detective™ vir my ooreenkomste?

Record Detective™ kan op twee hoof maniere bereik word, deur Record Matches en vanaf MyHeritage se aanlyn digitale argief, SuperSearch.

Record Matches

‘n Record Match is ‘n dokument wat beskou word as relevant tot jou familie se geskiedenis, soos ‘n geboorterekord, ‘n familielid se grafsteenfoto of ‘n koerantberig. Record Matches word outomaties bereken vir alle MyHeritage stambome.

1) Wanneer jy aangemeld is by jou familie webtuiste, besoek die Record Matches bladsy in die Stamboom kieslys. Jy kan Record Matches sien volgens mense of volgens historiese rekord versamelings.

Put tooltip here

2) As jy die ooreenkomste volgens versamelings bekyk, klik op die Bekyk ooreenkomste knoppie langs enige versameling om die Record Matches te sien wat daarin gevind is.

Put tooltip here

3) Klik op die blou “Beoordeel ooreenkoms” knoppie om enige ooreenkoms in meer besonderhede te sien, deur die rekord bladsy. Die sensusdokument bo-aan vertoon die ander lede van die huishouding toe die sensus opgeneem is.

Put tooltip here

Record Detective™ wys alle rekords wat gevind is vir alle lede van ‘n huishouding in die sensus. SuperSearch Record Detective™ is ook baie nuttig wanneer jy ‘n relevante historiese rekord vind deur SuperSearch, die soekenjin van historiese rekords op MyHeritage wat is jou poort na miljarde historiese rekords is, te deursoek.

1) Gaan na SuperSearch op www.myheritage.com/research en soek vir individue in wie jy geïnteresseerd is.
Put tooltip here
2) Kry ‘n lys van alle rekords en stamboom profiele wat met jou soektog ooreenstem. Klik enigeen van hulle.
Put tooltip here
3) Op elke rekordbladsy sal Record Detective™ probeer om nog rekords van mense in die rekord vir jou te vind, en stamboom profiele van hierdie mense.
Put tooltip here
As jy ‘n stamboom profiel vind wat relevant is vir jou soektog, let asseblief daarop dat jy die MyHeritage gebruiker wat daardie profiel ingedien het kan kontak. Daardie gebruiker is gewoonlik verwant aan daardie persoon, en daarom potensieel ook verwant aan jou.
Found a relative through Record Detective™? Contact the tree owner to exchange more information and photos, and expand your knowledge.

Kategorieë: Record Matches
Ook beskikbaar in: