Terug

Wat is die nuwe funksies in MyHeritage app 2.0?

• Bekyk en wysig jou stamboom

• Voeg mense by jou boom en neem hulle foto’s

• Wysig profiele, gebeure en verwantskappe maklik

• Deursoek miljarde rekords op MyHeritage

• Eenvoudige fotodeling – vang, stoor & deel familie-oomblikke

• Sinchroniseer met jou stamboom op MyHeritage.com

• Prettige MyCeleb funksies – ontdek jou bekende persoon ewebeeld

• Ondersteun 32 tale insluitende 5 nuwe tale
Leer meer oor weergawe 2.0 vir ons mobiele app op ons blog.

Kategorieë: MyHeritage Mobiele app
Ook beskikbaar in: