Chris StrydomCharl, hierdie foto is die van Marli, Arnold se vroutjie. Hulle is op 27 Oktober 2010 getroud. Groete Chris
120 days ago
charl strydomchris - ek is so agter en met min tyd en die spul baie verwaarloos dat ek nou vandag eers die boodskap sien -
hoe gaan dit na al jou teespoede - darem weer ok -
ek sal kyk of ek die kan aflaai maar is nie seker hoe nie - sal laat weet - liefde vir loreen
hoe gaan dit na al jou teespoede - darem weer ok -
ek sal kyk of ek die kan aflaai maar is nie seker hoe nie - sal laat weet - liefde vir loreen